VERBRUIKERS DINK NOU ANDERS OOR KOS
Aug 14, 2020
2 minutes
– CARIEN KRUGER
FOTO: COUNTRY BIRD HOLDINGS
DIE Covid-19-inperking het groot struikelblokke vir die kitskosbedryf gebring en ’n beduidende hoeveelheid mense sê hulle gaan tuis blý kook.
Me. Andrea Rademeyer, uitvoerende hoof van die marknavorsingsonderneming Ask Afrika, sê in week 15 van die inperking het 41% van respondente in die onderneming se weeklikse opname gesê hulle sal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days