Rapport

Hardegat en kreatief, maar ook kampvegter vir spelers

Die All Black-rugbylegende Andy Haden is bestempel as die Marco Polo van rugby.

Hy het in meer as 100 wedstryde die All Black-trui gedra en in 41 toetse gespeel. Vir Auckland het hy ook die 100-kerf verbygesteek. Sy tokse het oor die wêreld heen spore getrap.

Haden (69), wat vandeesweek ná ’n stryd van 20 jaar teen leukemie dood is, word môre op Edenpark in Auckland gegroet.

Die Springbok-flank Rob Louw, ’n held in die dramatiese toetsreeks van 1981 in Nieu-Seeland, onthou hoe ’n laataand-uitstappie saam met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met

Related