UGANDA: DIE STORIE VAN KOFFIE
Jul 31, 2020
3 minutes
AFRIKA SE SPENS — JURIE VAN DER WALT
FOTO’S: VERSKAF
Sedert Tobias Basson, oorspronklik ’n boer van Clanwilliam, Birinzi Farm in die distrik Masaka in Uganda in 2016 saam met ’n Ugandese sakeman gekoop het, het hulle verskeie gewasse geplant – van aartappels en waatlemoene tot soetrissies en grondboontjies.
Nou wil hulle meer aandag gee aan koffie. “Koffie het ’n betreklik hoë waarde en bring meer geld in as die ander
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days