Landbouweekblad

Alles dui op ’n nat somer

Die afgelope paar seisoene is gekenmerk deur ’n groot mate van onsekerheid wat reënvalvoorspellings betref.

Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan ’n gebrek aan sterk seine van veral die ENSO (El Niño Suidelike Ossilasie), asook die stand van die Indiese Oseaan.

Sedert die baie sterk El Niño van 2015-’16 het see-oppervlaktemperature in die Niño-gebiede hoofsaaklik rondgedobber in die neutrale reeks van ongeveer 0,5 °C warmer as normaal tot sowat 0,5 °C koeler as normaal.

Buiten twee swak La Niña-verskynsels in die laaste deel van 2016 en in die somer van 2017-’18, asook twee swak El Niño-verskynsels (2018-’19 en 2019-’20), het see-oppervlaktemperature dikwels baie gewissel. Daar was nie duidelike patrone soos met meer gevestigde El Niño- of La Niña-verskynsels nie.

Die see-oppervlaktemperature gedurende die sterk El Niño van 2015-’16 in die belangrike

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred