WILDGETALLE KAN DUIK SONDER TROFEEJAG
Jul 31, 2020
3 minutes
— JASPER RAATS
FOTO: ENGELA DUVENAGE
Weens die Covid-19-pandemie is die lewensbestaan van 23 miljoen mense en groot wildbewaringsgebiede in Afrika in die gedrang.
Dit blyk uit gesamentlike navorsing deur dr. Duan Biggs en mnr. Alexander Richard Braczkowski van die Griffith-universiteit in Australië, dr. Alta de Vos van die Rhodesuniversiteit, en dr. Hayley Clements van die Universiteit Stellenbosch, waaroor hulle in ’n artikel op die webwerf The Conversation verslag gedoen het.
Volgens die navorsers word
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days