Boere as partye in ’n trust
Jul 31, 2020
2 minutes
CJ LE ROUX
Trusts word om verskeie redes gebruik en aanbeveel tydens boere se finansiële beplanning. ’n Boer moet presies weet wie die betrokke partye tot sy trust is en wat hul rol gaan behels.
’n Trust is ’n ooreenkoms waarin eiendom wat aan een persoon (die oprigter) behoort, oorgedra of bemaak word aan ’n ander persoon of persone (die trustee/s) om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days