Covid-19 eis herlewingspionier
Jul 31, 2020
2 minutes
— NELIA RICHTER
DIE boer, pionier van ultrahoëdrukstrookbeweiding (UHDSB) en skrywer André Lund (82), wat onlangs weens Covid-19-komplikasies gesterf het, het nog ’n week voor sy hospitalisasie by boere aangegaan om die boodskap van veldherstel uit te dra.
“Hy het sulke goeie resultate gesien, boere gehelp om produktiewer te wees en wou dit aan die wêreld meedeel,”
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days