KSA kry ’n ombud, beplan imbizo oor ras
Jul 26, 2020
2 minutes
Leighton Koopman
FOTO: GALLO
Krieket Suid-Afrika (KSA) gaan ’n transformasie-ombud aanstel om na kwessies van rassisme en diskriminasie in Suid-Afrikaanse krieket te kyk.
Die ombud sal onder meer verantwoordelik wees vir die bestuur van onafhanklike klagtes en die stigting van ’n nasionale imbizo oor sosiale geregtigheid en nasiebou (SJN).
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days