Liggaam se reaksie op Covid-19 hou nie, wys studie
Jul 19, 2020
2 minutes
Liezel de Lange
Studies in Brittanje, China en Duitsland wys pasiënte se aantal Sars-CoV-2-teenliggaampies begin drasties afneem slegs maande nadat hulle van Covid-19 herstel het.
Dit kan verreikende gevolge inhou vir die ontwikkeling van ’n natuurlike immuniteit, sowel as ’n entstof met langdurige uitwerking teen die nuwe koronavirus, lui ’n verslag deur navorsers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days