Pampoen is toe die kampioen
Jul 05, 2020
3 minutes
Koekenaap aan die Weskus sowat 330 km noord van Kaapstad is ver verwyder van die land se Covid-19-brandpunte, maar Stellar Winery is die ekonomiese impak nie gespaar nie.
“Ons kon vir ’n hele ruk nie plaaslik verkoop of uitvoer nie en toe uitvoer weer toegelaat is, was daar geweldig baie omslagtigheid om deur te werk,” sê Willem Rossouw, besturende direkteur van Stellar Winery.
Dié onderneming is Suid-Afrika se
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days