Zuma (blitsvinnig) in die hof
Jul 03, 2020
3 minutes
Saamgestel deur SUZAAN HALL
TOE oudpres. Jacob Zuma verlede maand in die hof verskyn het op aanklagte van korrupsie, bedrog en geldwassery, het die verrigtings maar ’n uur geduur. Regter Kate Pillay het die saak uitgestel tot in September.
Dit is omdat die regspanne nog nie al die nodige dokumente reg het vir die saak nie – die verdediging (die regspan van Zuma en sy medebeskuldigde, die maatskappy Thales) het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days