Regering ‘sal terugslaan’ ná hofnederlaag
Jun 07, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Die bloedneus wat die regering Dinsdag gekry het toe die rampbestuursregulasies in die hooggeregshof in Pretoria ongeldig verklaar is, was allermins ’n uitklophou, sê van Suid-Afrika se voorste regskenners.
Trouens, die regering se appèl teen regter Norman Davis se uitspraak het ’n goeie kans om te slaag.
Davis het beslis die inperkingsmaatreëls kan nie rasioneel verbind word met die doelwit om Suid-Afrikaners teen Covid-19 te beskerm nie
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days