Landbouweekblad

Nuwe era vir kelder ná verwoestende brand

In jou lewe gebeur daar sekere dinge wat jy aanvanklik nie verstaan nie, maar tien of twintig jaar later kry jy eers begrip daarvoor. Net so sal ons mettertyd die brand en die heropbouing van die hart van Stellenbosch Vineyards verstaan, het mnr. Doug Smollan, ’n aandeelhouer en oud-voorsitter van Stellenbosch Vineyards, tydens die bekendstelling van dié kelder se splinternuwe “Logistics Hub” van 5 800 m² gesê.

Werknemers van Stellenbosch Vineyards moes op 23 Oktober 2018 magteloos toekyk hoe sy pakskuur deur vlamme verswelg word. Die wynopbergingsaanleg is in 1992 gebou en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh