Landbouweekblad

GROOT, MAAR GOED

Hulle doen sake soos ’n private wynmaker, maar een met skaal. Hulle is in die unieke posisie dat hulle wyn van goeie gehalte kan maak, teen ’n baie groot volume.

Só vertel Albertus Louw, keldermeester, terwyl hy proeseltjies van twaalf van die kelder se wyn in glase skink.

Dit is nou tien jaar sedert Perdeberg, geleë tussen die wingerde en graanlande van die Agter-Paarl, van die koöperatiewe model na ’n maatskappy verander het. Hoewel hy jaarliks sowat 30 000 ton druiwe pars, bly gehalte ononderhandelbaar.

“Een van die eerste dinge wat ons verander het, was om die poelstelsel af te skaf, want dit is nie opbouend vir gehalte nie.”

Hy sê dat hulle nou druiwe by hul sowat 25 aandeelhouerboere kontrakteer. Hulle koop ook druiwe oor ’n gebied van sowat 200 km in.

“Ons koop slegs druiwe vir produkte waarvoor daar ’n markbehoefte is, soos Sauvignon blanc van

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter