Verstaan hoekom die rentekoers styg
Jun 12, 2020
3 minutes
WESSEL LEMMER
![landbouza200618_article_027_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/77ymsgqtmo7xqf7u/images/fileGITKGYMR.jpg)
Produsente wil gewoonlik graag uitsluitsel hê oor wat rentekoersvlakke en die waarde van die rand in die toekoms gaan wees. Dit is te verstane omdat ’n swak rand beter uitvoerinkomste genereer, maar ook omdat die meeste landbou-insette ingevoer word en insetkoste kan styg wanneer die rand verswak. Produsente het lenings waarop hulle rente betaal, en ’n laer rentekoers beteken laer terugbetalings.
Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het ’n mandaat om inflasie binne die band van 3-6% te hou en om monetêre instrumente soos die repokoers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days