Rapport

Pieter-Steph kan sy salaris verdriedubbel

Pieter-Steph du Toit kan die duurste rugbyspeler ter wêreld word as hy ’n massiewe aanbod van die Franse klub Montpellier aanvaar.

Volgens Rapport se inligting is die Springbokke se ster-flank en 2019 se Wêreldspeler van die Jaar 100 000 euro (sowat R2 087 000) per maand aangebied om vir drie jaar vir Montpellier te speel.

Du Toit het aan gesê hy is in gesprekke met sy agent oor wat hom te doen staan tot 14 Mei – die sperdatum vir die grasietydperk van 21 dae wat aan spelers gegee is om hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Kontrakte Vir Pelle? Maak Dan ’n Wet!
Wetgewing moet verander sodat individue met politieke bande wat met die staat sake doen ook aan die pen kan ry. Dít is die pleidooi wat adv. Andy Mothibi, hoof van die spesiale ondersoekeenheid (SOE), Dinsdag gerig het aan die parlement se staande ko
Rapport2 min read
Joburg-hoë Bly Geskors Én Moet Opdok – Hof
Die uitvoerende hoof van die Joburg-eiendomsmaatskappy (JPC) wat geskors is nadat omstrede Covid-19-skoonmaakkontrakte deur dié maatskappy toegeken is, kan dit bekostig om vir haarself “knap regsgeleerdes” aan te stel, want sy verdien heelwat meer as
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band