Rapport

‘Spelers se eis kan tot chaos lei’

R1,75 m. Die bedrag wat sommige topspelers kan verloor as hul salarisse met 25% vir die jaar gesny word.

’n Eis van die spelersorganisasie MyPlayers dat spelers en afrigters ná die aanvaarding van ’n salarisvermindering die opsie gegun moet word om hul kontrakte te kan kanselleer, kan SA Rugby se geld-onderhandelinge oor die Covid-19-krisis in chaos dompel.

Die konsep-klousule sal spelers en afrigters 60 gesê dit kan die prosesse laat ontspoor waarmee SA Rugby besig is om ’n geskikte middeweg vir die betrokke partye te vind.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n