Huisgenoot

PRINSES ANNERS

AS DIT by die koningin se enigste dogter kom, is daar party dinge wat nooit verander nie. Haar haarstyl lyk byvoorbeeld al dekades lank presies dieselfde. En sy is steeds op haar gelukkigste wanneer sy in haar rubberstewels met haar honde deur ’n vlei stap of op die rug van een van haar geliefde perde sit.

Nederig, onopgesmuk en doodtevrede om uit die kollig te bly – dis prinses Anne.

Baie mense was verbaas toe die prinses onlangs in die aanloop tot haar 70ste verjaardag in Augustus op die voorblad van die tydskrif Vanity Fair verskyn.

Op die foto is ’n 19-jarige Anne met golwende lokke wat oor haar kaal skouers tuimel. Antony Armstrong-Jones – bekend as lord Snowdon, die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
’n Blok Vir Sports Op 50
DALK onthou jy nog die soort speelgoed wat jou laerskoolvriende pouses uitgehaal het. Van yo-yo’s tot albasters was deur geslagte algemeen en enigiemand kon daarmee speel. Maar daar is een speelding wat net deur ’n uitgelese groepie kinders baasgeraa

Related