Nuwe toerusting om toetsing te verhoog
Apr 19, 2020
2 minutes
Dawie Boonzaaier
Suid-Afrika het uiteindelik Covid-19-toetsstelle uit Amerika gekry waarmee die land sy vermoë om toetse te doen kan verhoog.
Die Nasionale Gesondheidslaboratoriumdiens (NHLS) het gesê ’n “klein hoeveelheid” GeneXpert-kasette of toetsstelle wat no-dig is vir Covid-19-toetse, het die afgelope week uit die VSA aangekom. Hierdie toetsstelle is reeds einde Maart bestel.
’n GeneXpert-masjien maak gebruik
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days