Rapport

Smouse kou harde klippe oor permitte

Informele handelaars soos groentesmouse was tot Vrydag in ’n wedloop teen tyd gewikkel om nog permitte te bekom.

Dít nadat sommige van hulle van strate in Johannesburg en Pretoria verwyder is omdat hulle nie die vereiste dokumente gehad

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Bohaai Oor ‘Een Keer’ Se Video
Katlego Maboe se gewese lewensmaat, Monique Muller, sê sy weet nie hoe ’n video waarop sy hom oor sy ontrouheid konfronteer die afgelope week op sosiale media beland het nie. Die video van ’n beteuterde Maboe in ’n donker japon wat bieg dat hy by ’n
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he
Rapport1 min read
Boer Sterk Aan Ná Erge Brandwonde
’n Jong boer van die Schweizer-Reneke-omgewing in Noordwes was gister stabiel nadat hy Woensdag ernstige brandwonde opgedoen het toe hy van sy skoonpa se bakkie geval het. Wimpie Koenig (36) en sy skoonpa, Cornie van den Heever (66), het gehelp om di