KAART-SPELeTJIES
Apr 24, 2020
4 minutes
1 GAAN VANG VIS (7 jaar en ouer)
SPEEL SO
1 As daar twee of drie spelers is, kry elkeen sewe kaarte. As meer mense deelneem, kry elkeen vyf kaarte. Die oorblywende kaarte word gesig na onder op ’n hopie geplaas. Dis die “visdam”.
2 Elke speler verdeel sy kaarte in groepe met dieselfde syfer of rang (bv. ’n groep van drieë of konings).
3 Die aanvraer (die mens links van die uitdeler) begin deur iemand die kaarte te var wat by sy hand pas. As hy bv. twee konings het, vra hy konings. As die speler konings het, moet hy dit oorhandig.
Die aanvraer hou aan om dieselfde speler nog te vra tot die speler nie het wat
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days