SARIE

SJOKOLADE drome

BEKENDES proe saam

Wanneer ek aan sjokolade dink, dan bring dit ongelooflike herinneringe van my kinderjare terug – veral toe ek nog in die laerskool was en my ma vir my klasmaats sjokoladekoek gebak het. Jawaahier Petersen, Suidooster-aktrise

My pa het gereeld oorsee gereis vir werk toe ek klein was. Hy het altyd vir ons sjokolade saamgebring van die verskillende lande waar hy was, wat groot opwinding in die huis veroorsaak het. Ná al die jare hou ek steeds, tot my kêrel se spyt, van duur oorsese sjokolade. Marciel Hopkins, nuwe Boer soek ’n vrou-aanbieder

Hoor ek die woord ‘sjokolade’, dink ek aan my ma, Mariet, se sjokoladekoek. Al bak my ma nie meer nie, proe ek dit steeds. Ek

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE7 min read
‘My Ma Het Ons Nooit Weer Kom Haal’
Terry Steenhuisen onthou dit so goed asof dit gister gebeur het. Sy was nege jaar oud. Dit was Vrydag, ’n verpligte “uit-naweek” by die kosskool. Sy het met haar tassie by die venster gesit en uitgekyk vir haar ma. Die motors het gekom en gegaan, maa
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It

Related