Huisgenoot

DIE GEVEG SONDER END

GEDINK dis net ernstige sake soos die COVID-19- virus wat die internet in hierdie dae laat gons? Dink weer … Die dekade lange twis tussen Taylor Swift aan die een kant en Kim Kardashian West en Kanye West aan die ander het onlangs opnuut opgevlam – en met mening.

Die stof tussen die drie bekendes wil maar net nie gaan lê nie, want daar is net te veel op die spel – soos groot ego’s en ’n desperaatheid om altyd die laaste woordjie in te kry …

WAAR DIT ALLES BEGIN HET

Dit was die jaar 2009. By die MTV Video Music Awards (VMAs) in New York ding Taylor Swift se musiekvideo vir “You Belong to Me”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe
Huisgenoot2 min read
Ontmoet Die Hoofkarakters
Sebastian is ’n professor in entomologie en probeer almal in sy familie se pad gelyk maak, vertel Albert. Hy’s ’n ordentlike man, maar sy begrip vir sy vrou, Elma, is nie heeltemal op dieselfde standaard as sy kennis van insekte nie. Hy is geneig om
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Nadine Blom
Wat is geluk vir jou? Daai oomblik wat jy weet jy het ’n verskil gemaak in iemand anders se lewe. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Op die verhoog, besig om te sing of mense te vermaak. Waarmee hou jy jou die graagste besig? Ek hou myself gr