Vrugbare kudde produseer talle wenners
Apr 03, 2020
2 minutes
| CHARL VAN ROOYEN cvanrooy@landbou.com
FOTO’S: VERSKAF
M enige elitekoei is al deur mnr. Friedel Keyser en sy vrou, Jean, geteel en hul kudde het reeds drie keer ’n provinsiale toekenning vir die beste onder die bestes gewen.
Hulle bedryf hul Lovu Rooi Angus-stoetery op die plaas Rosewood naby Eston aan die KwaZulu-Natalse suidelike kusgebied. Hulle boer ook met suikerriet en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days