Rapport

Williams kry plek in bo-50-span ná ‘video-oudisie’

Hoe hy homself daarin begewe het om 16 jaar ná sy uittrede weer in ’n internasionale kriekettoernooi te speel, is iets waaroor die voormalige Protea-bouler Henry Williams nou net sy kop kan skud.

Williams (52) is een van ’n handjievol voormalige Proteasspelers wat tans hul staal in die

Wêreldbekertoernooi vir spelers ouer as 50 toon. Hy het Vrydag sy span gehelp om ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent