2 van ANC: OB moet bedank
Mar 15, 2020
2 minutes
Jacob Rooi
Te midde van groot verdeeldheid in die regerende party oor adv. Busisiwe Mkhwebane, het minstens twee ANC-swaargewigte die afgelope week laat blyk sy behoort nie meer die pos van openbare beskermer (OB) te beklee nie.
Tito Mboweni, minister van finansies, het ná haar jongste bloedneus in die hof getwiet “in ’n demokrasie soos ons s’n” behoort Mkhwebane op haar swaard te val.
Dr. Zamani Saul,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days