Rapport

Van ottertjie tot ratel

Dis ’n binêre wêreld. Dis nul of een. Daar’s weeldevervaardigers en massavervaardigers. Weeldemotors is groot. Massamotors is klein.

Dit ruweg nou in die Ou Wêreld. Skaarsheid is ’n item uit die weeldekas, en ruimte in Europa is skaars. Net rykes kan huise en Mercedesse bekostig. Armes woon in woonstelle en ry Renaults, Peugeots en Fiats.

Met ’n oorvloed aan ruimte baar die Nuwe Wêreld egter vars moontlikhede, veral via ’n belofte dat die massamens óók “groot” kan koop; ’n huis eerder as ’n woonstel, ’n erf-op-wiele eerder as ’n mobiele voëlkou. Chevs en Fords was dikwels massief.

Oor die laaste halfeeu het Japannese en later Koreaanse vervaardigers juis hierdie nis progressief in die Nuwe Wêreld (waarvan Suid-Afrika en Australië deel is)

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport3 min read
Swaar Boetes Wag Vir Dié Wat E-tol Ignoreer
Die regering wil die knyptang inlê om motoriste met enorme boetes en ander swaar strawwe te dwing om e-tol te betaal. Boetes vir ’n enkele rit kan duisende rande beloop en motoriste kan hul lisensies verloor. Die Gautengse e-tolstelsel het in Desembe
Rapport3 min read
Valke Bieg: Ons Hét Boere Se Dossier Oor Diewe Gekry
Twee weke nadat die Valke gesê het hulle dra geen kennis van ’n “dossier” oor die polisie se beweerde betrokkenheid by veediefstalsindikate in Senekal en Paul Roux nie, het die Valke er-ken ’n luitenant-kolonel in hul diens sit al sedert November met