Platinummetale lig weer kop op
Feb 09, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Suid-Afrika kan munt slaan uit die stewige herstel in die pryse van platinum, palladium en rodium, het beleggers die afgelope week by die 26ste mynbou-indaba in Kaapstad gehoor.
Ná ’n flou vertoning die afgelope dekade, deels weens ’n ooraanbod van dié metaal, het platinumpryse die afgelope
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days