Zuma is regtig baie siek
Feb 09, 2020
2 minutes
Jan de Lange
‘Siektebrief’ is toe geen oordrywing nie, sê drie bronne
Prosedures in Januarie gedoen – en Zuma vergeet name
Oudpres. Jacob Zuma is inderdaad baie siek en die siektesertifikaat wat hy die afgelope Dinsdag by die hooggeregshof in Pietermaritzburg ingedien het, is geen oordrywing nie.
Minstens drie bronne wat onlangs direkte kontak met die oudpresident gehad het, het teenoor bevestig dat hy so siek is dat hy reeds twee mediese
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days