Fiasko dreig ná Bulle pasella-drieë uitdeel
Mar 01, 2020
2 minutes
Cobus Claassen
FOTO: DEON RAATH
Die Bulle is nou amptelik die vrotste span in Super-rugby.
Nadat die Jaguares die Bulle op Loftus Versfeld hul vierde nederlaag op ’n streep toegedien het, is die Pretorianers nou welverdiend heel laaste op die algehele puntelys.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days