Al nege provinsies word gewurg
Mar 01, 2020
2 minutes
Liesl Peyper
Inwoners van al nege provinsies tel onder die slagoffers van die regering se besuinigingsmaatreëls wat in die 2020-begroting aangekondig is.
Tito Mboweni, minister van finansies, het in sy begrotingsrede Woensdag gesê die totale toewysings aan provinsies verminder hierdie jaar met altesame R7,2 miljard.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days