Só ry ’n koeëlvaste Cruiser
Mar 06, 2020
2 minutes
JUSTUS VISAGIE
FOTO’S: MARTIN DE KOCK
Van buite lyk dit na ’n doodgewone wit skeepsvraghouer by SVI se aanleg, maar binne is dit sorgvuldig as ’n skietbaan ingerig. Daar’s egter nie papierteikens aan die ander kant van die langwerpige ruimte nie, maar kardeure en staalplate. Eers skiet ek met ’n 9 mm Parabellum-pistool – en die teiken is die losstaande deur van ’n Land Cruiser. Die ruit het ’n
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days