Landbouweekblad

VAN ARINARNOA TOT PIQUEPUOL BLANC Nuwe kultivars maak wynmakers opgewonde

Nuwe druifkultivars en klone kan ’n waardevolle toevoeging tot druiweboere se wapenrusting teen klimaatsverandering wees. ’n Onlangse proegeleentheid van onbekender kultivars soos Piquepoul blanc, Macabeau en Arinarnoa (’n kruising tussen Tannat en Cabernet sauvignon) het egter die vraag laat ontstaan of dit ’n geval kan wees van onbekend maak onbemind.

Buiten dat die nuutheid van kultivars dikwels ’n bemarkingstameletjie bied, is die name in baie gevalle tongknopers. Sal produsente iets soos Lledoner pelut (’n mutasie van Grenache uit die Languedoc-Roussillon-gebied in Frankryk) op hul wynetikette kan skryf, en sal verbruikers dit koop en drink?

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh