WAT SOU NAAS SÊ?
Mar 06, 2020
2 minutes
— CHRIS BURGESS
![landbouza200313_article_006_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6e22n9xatc7o9su4/images/fileLFEZOZGU.jpg)
Ek sukkel om rugby te kyk sonder die vooruitsig van Naas Botha se gerusstellende kommentaar nadat die eindfluitjie geblaas het. Sy diep, dog versteekte wyshede in oënskynlike banale opmerkings, soos “jy kan nie ’n wedstryd sonder die bal wen nie”, verlig telkemale die psigiese pyn wanneer die Bulle weer slae kry of die Stormers
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days