Idees

Natuurlik MOOI

Ons leef in ’n tyd dat die kosmetiese bedryf en wetenskap toenemend in sinergie met die natuur raak. Dit is nie net suiwer organiese en natuurlike kosprodukte wat in aanvraag is nie – in die kosmeseutiese en dermaseutiese laboratoriums is die trend dat ál meer botaniese bestanddele hulle pad na die proefbuise vind vir deurbraakformules in velsorg.

Die wetenskap en die natuur kan inderdaad produktief saamleef. Dit is moeilik om suiwer natuurlike formulerings te maak omdat die bestanddele nie ’n lang raklewe het nie, daarom is die tendens om natuurlike produkte te kombineer met wetenskaplike, aktiewe bestanddele wat resultate lewer.

Groot internasionale kosmetiekhuise soos Clarins, Team Dr Joseph en Sisley (wat hulle produkte as phytoceuticals bestempel) het voltyds wetenskaplikes in die velde, die woude, seë, woestyne

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees6 min read
Hang Uit!
Hierdie lieflike koek is niks anders nie as 'n reuse-toebroodjie gemaak van brood en lae geurige sout bestanddele. Dit is baie maklik om op te tower en gaan beslis die tonge laat klap. Genoeg vir: 10-12 Bereidingstyd: 45 minute, plus yskastyd ♥ 1 ron
Idees1 min read
Kleirose
MOEILIKHEIDSGRAAD: gemiddeld TYD: 10-15 minute (droogtyd uitgesluit) ♥ wit polimeerklei (ons het Fimo gebruik) ♥ silikoon-fondantvorm (ons het 'n roosvorm gebruik) ♥ spuitverf in die kleur van jou keuse ♥ rolstok