Idees

INSPIRASIE VIR 2020

Op pad na die Kouga

mag daar altyd lig brand in julle huismag die paddas julle onthoumag julle appels aljaar soeter worden julle druiweprieel groenermag julle vriende wyn saambringvir die kuiermag die huis wat julle betrek, deurtrek blyvan diemag die walle van julle slote nie te gouinkalwe en instort niesodat die water nog helderderdaarin kan vloeimag die sterre en die berge en die stilteoor julle en julle gesin bly waaknou en môre en elke môre se aanden elkeen van daardie dae se nag

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Idees

Idees1 min read
Pere In Skilferkorsdeeg
Maak: 12 Bereidingstyd: 1 uur Gaarmaaktyd: 20 minute Oondtemperatuur: 190 ºC ♥ 80 ml fyngekapte geroosterde amandels ♥ 50 ml suiker ♥ 2 ml fyn kaneel ♥ 6 klein, ryp pere ♥ 400 g gekoopte bevrore skilferkorsdeeg, ontdooi ♥ versiersuiker, om oor te sif
Idees2 min read
Ken Jou BOTTERROOMVERSIERSEL
In sy eenvoudigste vorm is botterroomversiersel 'n mengsel van botter en versiersuiker wat saam verroom word om 'n versiersel te vorm. Dit word gebruik as vulsel, versiersel en om koeke en gebak op te kikker. Dié botterroomversiersel is die maklikste
Idees2 min read
Vanieljekoekies Op 4 Maniere
Maak: omtrent 30 koekies Bereidingstyd: 1 uur, plus yskastyd Baktyd: omtrent 15 minute per baksel Oondtemperatuur: 170 ºC ♥ 250 g (270 ml) sagte botter ♥ 140 g (160 ml) strooisuiker ♥ 2 groot eiergele ♥ 5 ml vanielje-ekstrak ♥ 360 g (660 ml) koekmeel

Related