DULLSTROOM IS NIE DULL NIE
Jagters is in sekere opsigte konserwatief wat jagbestemmings betref. Baie van ons keer jaar na jaar terug na ou jagvelde omdat ons dit baie geniet daar en weet wat ons sal aantref. In die proses skeep ’n mens sommige dele van ons land af wat ook unieke en genotvolle jaggeleenthede bied.
Die omgewing rondom Dullstroom in Mpumalanga is een wat ek nog nooit vantevore besoek het nie. Ek het wel al ’n paar maal slegs deur die dorp gery op pad na ander bestemmings toe. Dullstroom is bekend vir sy forelle en daarom gewild onder vlieghengelaars. Maar hierdie hooggeleë deel van ons land is ook ryk aan jagbare wildspesies, soos ek tydens ’n besoek vroeg in 2019 uitgevind het.
INTERESSANTE FEITE
Vir diegene wat Dullstroom nie ken nie, gee ek ’n bietjie agtergrond. Dié rustige dorpie lê sowat 35km noord van Belfast op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days