SA Hunter/Jagter

TRIJICON DAAG SKUTS UIT BY EERSTE GHONGSKIET

E CM Technologies het op 27 Julie die heel eerste Trijicon Ghongskietkompetisie by Kwa Thabileng River Lodge, naby Reitz in die Vrystaat aangebied.

Hoewel geen tweebeen-russe (bipods), afstand- of windmeters toegelaat is nie, mag die skuts trompremme en knaldempers gebruik het. Die maksimum toelaatbare kaliber was .300 WM. Die deelnemers het in spanne van twee deelgeneem met tien skote (vyf per spanmaat) op elke baan.

Die kompetisie het uit sewe ghongbane bestaan wat deur Jaco Kruger en die Trijiconveldskietspan rondom die pragtige lodge uitgelê is. Die uitleg van die bane het baie dinkwerk van die organiseerders

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter6 min read
The Covid Project
I have been tinkering with the workings of firearms for as long as I can remember – much of it without my dad’s knowledge of the fact that I had made a key for his safe! This systematically developed into an eye for perfection and trying to fill the
SA Hunter/Jagter5 min read
Die Kwêvoël
Ek lê aan vir die trefskoot. My vinger span om die sneller en my asem word ’n fluistering in die Bosveld se stilte. My oë is skerp gefokus, maar voor ek kan vuur, word die rustige atmosfeer deur ’n skie-like skreeu verbreek: “Kwê!” Die koedoe verstar
SA Hunter/Jagter7 min read
DIE 6mm CREEDMOOR IN DIE JAGVELD
My eerste ondervinding met ’n 6mm-kalibergeweer in die jagveld was ongeveer 30 jaar gelede. Ek en my vrou was onderweg na ons huis in Mosselbaai ná ’n besoek aan ’n taksidermis in Tarkastad. Op pad terug deur die pragtige Baviaansriviervallei het ons

Related