BOSPOS Sê jou sê
Dec 16, 2019
4 minutes
FALCO KRENZ
WENBRIEF
LANG SKOTE
Ek verwys na SA Jagters se stand-punt aangaande ver skote waarna Koos Barnard in sy Visier verwys (November 2019-uitgawe).
Ek verstaan hulle standpunt en stem heelhartig saam met SA Jagters aangaande langer skote as 300m, want 300m is soms vir my ook te ver. Maar is so ’n eksplesiete reël regtig geldig? Of noodwendig eties? En neem dit moderne ontwikkeling/toe-rusting in ag?
Laat ek verduidelik aan die hand van my ondervinding: Ek het op sewejarige ouderdom op die plaas met ’n .300 H&H-oopvisier begin skiet. Die reël was dat ek kopskote mag skiet tot op 50m en bladskote tot 100m.
Op 25-jarige ouderdom neem ek die geweer oor
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days