MOEILIKHEID BLOU IN DIE BLOM?
Dec 16, 2019
2 minutes
Deur KOOS BARNARD
Sommer so skielik een bloumôre staan hy, saam met die helder sonskyn, voor jou deur... Jy kyk en jy kyk weer. Ja wragtag, dit is hý, gestewel en gespoor kompleet met naam en van, Nuwejaar 2020.
Kyk, jy het hom so half en half verwag, maarewe kordaat. Jy moet oppak seg hy, vis of te not; die gras is lank by die huis en iemand het probeer inbreek; die intern by die werk sukkel met die en daai probleem; die krag trip aanmekaar en die bank het laat weet jou kredietkaart lyk soos ’n mielieland wat deur die hael verwoes is.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days