Rooi Rose

ELGIN PRONK

Die beeldskone Elginvallei spog nou met sy eie Avontuursentrum vir diegene wat energie in ’n mooi omgewing wil verbrand. Die vallei, sowat ’n of 071 509 1747. *In die 19de jaar van die Elgin Oop Tuine word twaalf tuine in die Elgin- en Botrivierdistrikte vir die publiek oopgestel. Die opbrengs word aan liefdadigheid geskenk. Die tuine kan oor twee naweke: 26-27 Oktober en 2-3 November van 10:00 – 17:00 besoek word. Die tuine wissel van dié in vrugbare streke tot dié op rotshange, en van formele beddings tot natuurlike aanplantings met jaarplante, asook roos-, gras- en groentetuine. Plante sal te koop wees, asook ligte maaltye en tee.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Metaalagtige Rooshoutskakerings
ONDERLAAG VERBLOEMER NATUURLIKE OOGSKADUPALET BEKLEMTONER VLOEIBARE OOGOMLYNER OOGPOTLOOD MASKARA BLOSSER WENKBROUPRODUKTE LIPSTIFFIE IN ’N NATUURLIKE SKAKERING ROOI LIPSTIFFIE POEIER 1 DIOR ROSEWOOD EYESHADOW PALETTE (R880). ■
Rooi Rose2 min read
Aankoudend *?
Is jy een van die mense wat jou Covid-19-stres probeer weg eet? Dit klink ongevoelig, in die lig daarvan dat baie mense nie genoeg het om te eet nie. Maar dit is ’n feit dat almal neig om verkeerd te eet wanneer stres kop uitsteek. Hier is ’n rits pl
Rooi Rose1 min read
Koskas
Meer en meer restaurante en wynplase bied nou klein gourmethappies aan wat perfek by ’n landgoed se wyne pas. Daar moet ’n fyn balans tussen die geure en teksture van die kos én die wyn wees om kos en wyn perfek te laat saamwerk. Creation Wyne in die