Rooi Rose

GEURE KAS

WERK

Kies ’n ligter geur wat nie jou kollegas sal oorweldig nie, veral in ’n oopplankantoor.

Fyngeurkenner Liz Ferret sê sy verkies fyngeure met gemmer, vye, vyeblare, verbena (wat sitrus en grasserig ruik) en kuskusgras. “Sitrus en vars geure sal jou wakker en meer ontspanne laat voel en jou bui verbeter. Ideaal vir ’n werkdag.”

VIR POSITIEWE ENERGIE DOLCE & GABBANA PEONY EAU DE PARFUM (R1 545 VIR 50 ML) is geskep om die pioenroos se positiewe energie en is ’n vars, vrugtige blommegeur. In die Ooste simboliseer die pioenroos ook geluk, gesondheid en voortvarendheid. • TOPNOTE bergamot, peer en pienkpeper. • DIE HART pioenroos, kammetjies en Bulgaarse roos. • DIE BASIS geelpruimnektar, patsjoelie en amber.

CHARISMATIES CHANEL GABRIELLE ESSENCE EDP (R2 570 VIR 100 ML). Gabrielle Chanel het nie geskroom om konvensionele reëls te verbreek nie. “Ek het besluit wie ek wil wees, en dit is wie ek is,” het sy gesê. Essence is ’n sitrusblommegeur en het sagter sitrusnote as die oorspronklike fyngeur en rooibessies is bygevoeg. • TOPNOTE sagte sitrus, rooibessies. • DIE HART soetemaling, ilang-ilang,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte
Rooi Rose1 min read
Wyn Van Die Maand
La Motte Shiraz 2017 is ’n vrugtige shiraz gemaak in die karakter en styl van Franschhoek-shiraz. Die 15% durif shiraz wat bygevoeg word, gee die wyn ’n diep, donker rooivrugkarakter. Durif word veral in Australië en Kalifornië gebruik in versnitte s
Rooi Rose2 min read
SWEEF soos ’n AREND
In Griekwastad is jy ’n veroordeelde gesinsmoordenaar. Het dit emosioneel ’n tol geëis? Met die voorbereiding vir die rol het ek gesukkel om op die emosionele vlak van sekere tonele te kom, en dit was vir my moeilik om iemand te speel oor wie ek gee