Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Lang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2
Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1
Boet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1
Ebook series9 titles

Die Karoo Avonture

Rating: 0 out of 5 stars

()

About this series

Lang Henning en Boet word deur 'n neef gevra om die gouddelwery op 'n buurplaas te kom ondersoek. Gou vind hulle uit wie daar agter sit — Abbot! Maar wat is die storie met die bene?

LanguageAfrikaans
Release dateSep 14, 2023
Lang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2
Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1
Boet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1

Titles in the series (9)

  • Boet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1

    1

    Boet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1
    Boet-Alleen: Die Karoo Avonture, #1

    Met die polisie op sy spoor en die boewe wat op hom toesak, moet Boet man-alleen by die magistraat op Beaufort uitkom met die bewyse om die skaapdiewe finaal vas te trek. Maar dan loop alles skeef en verloor hy sy perd en hond —

  • Lang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2

    2

    Lang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2
    Lang Henning en die Rebelle: Die Karoo Avonture, #2

    'n Dorp kom in opstand teen die Kaapse regering en hou hul amptenare gyselaar in die plaaslike tronk. Lang Henning kan nie help om in te meng nie, hoe dan anders as die rebelle dreig om 'n onskuldige man tereg te stel?

  • Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1

    1

    Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1
    Lang Henning en die Moordplaas: Die Karoo Avonture, #1

    Dis 1875 in die Groot Karoo. Lang Henning, avonturier van die vlaktes, word teen sy sin betrek by 'n grusame plaasmoord. Sonder veel hulp van Beaufort se magistraat, met slegs 'n wraaksugtige jong seun en dié se brandsiek hond as metgesel, gaan dit maar broekskeur om die skuldiges vas te trek —

  • Lang Henning en die Poskoetsrowers: Die Karoo Avonture, #3

    3

    Lang Henning en die Poskoetsrowers: Die Karoo Avonture, #3
    Lang Henning en die Poskoetsrowers: Die Karoo Avonture, #3

    Omdat sy perd kruppel is ry Boet met die poskoets Kimberley se kant toe, maar dan word die koets beroof en 'n beseerde boer en sy gesin bedreig deur die boewe. Lang Henning en Boet voel dis hulle plig om die poskoetsrowers aan die man te bring en die verlore geld op te spoor.

  • Lang Henning en die Oujongnooi: Die Karoo Avonture, #4

    4

    Lang Henning en die Oujongnooi: Die Karoo Avonture, #4
    Lang Henning en die Oujongnooi: Die Karoo Avonture, #4

    Koekie Koffeman soek dringend man — en Lang Henning is die ideale kandidaat. Almal span saam om hom voor die kansel te kry en hy self in nie ongeneë nie. Is dit die einde van Lang Henning se vrye lewe op die vlaktes?

  • Lang Henning en die Spookruiter: Die Karoo Avonture, #5

    5

    Lang Henning en die Spookruiter: Die Karoo Avonture, #5
    Lang Henning en die Spookruiter: Die Karoo Avonture, #5

    Spooksekop se spook het weer opgestaan en ry klokslag elke volmaan deur die kloof. Lang Henning en Boet raak onvermydelik betrokke en kom agter dat hier meer aangaan as net 'n spookruiter wat nie sy rus kan kry nie.

  • Lang Henning en die Toekomsmense: Die Karoo Avonture, #6

    6

    Lang Henning en die Toekomsmense: Die Karoo Avonture, #6
    Lang Henning en die Toekomsmense: Die Karoo Avonture, #6

    Toe Lang Henning weer sien, verskyn daar twee wesens in die pad, wesens soos hy nog nooit eers van gedroom het nie. Wie en wat is hulle en waar kom hulle vandaan? Al gou kom hy en Boet egter te staan voor die uitdaging om hulle weer weg te help — maar nie sonder om 'n smakie te kry van die lewe in die toekoms nie.

  • Lang Henning en die Skaapdiewe: Die Karoo Avonture, #7

    7

    Lang Henning en die Skaapdiewe: Die Karoo Avonture, #7
    Lang Henning en die Skaapdiewe: Die Karoo Avonture, #7

    Kruis en dwars deur die Groot Karoo agtervolg Lang Henning en Boet 'n bende skaapdiewe. Die spoor lei na 'n verlate opstal — maar dan word Henning geskiet — en moet Boet alleen die skurke vastrek.

  • Lang Henning en die Nuwejaarsvoël: Die Karoo Avonture, #9

    9

    Lang Henning en die Nuwejaarsvoël: Die Karoo Avonture, #9
    Lang Henning en die Nuwejaarsvoël: Die Karoo Avonture, #9

    Lang Henning en Boet word deur 'n neef gevra om die gouddelwery op 'n buurplaas te kom ondersoek. Gou vind hulle uit wie daar agter sit — Abbot! Maar wat is die storie met die bene?

Related to Die Karoo Avonture

Related categories

Reviews for Die Karoo Avonture

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words