Te Kus En Te Keur Spoilt For Choice
Verlede jaar se Woonwakoopgids was die eerste van sy soort en die omvattendste gids van woonwaens* wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die landskap verander egter só vinnig, dat daar in vanjaar se gids meer as 40 nuwe modelle te sien is. Die plaaslik