Redakteursbrief / Editor’s Letter
In watter land kan jy uit 250 verskillende nuwe woonwaens* kies wat almal plaaslik vervaardig is? In Suid-Afrika, natuurlik! En uit al daardie waens, wat deur 59 vervaardigers gemaak word, is daar ’n wa vir elke smaak en sak – en iewers op hierdie bl