Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Een verkeerde afdraai
Een verkeerde afdraai
Een verkeerde afdraai
Ebook10 pages9 minutes

Een verkeerde afdraai

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Een verkeerde afdraai is 'n hartsverhaal oor 'n verkeerde besluit in die lewe en die vernietigende nagevolge daarvan. Hieruit kan ook gesien word hoe maklik hierdie situasie is enige een se lewe kan ontstaan as gevolg van menslikheid en elke dag se versoekings. Niemand is verhewe bo die moontlikheid van verkeerde keuses nie.

LanguageEnglish
Release dateJan 30, 2016
ISBN9781310935305
Een verkeerde afdraai
Author

Lizeth Keulder

Ek lief die kreatiewe sy van die lewe, om te ontsnap van elke dag se gewoel deur woorde te rangskik in iets wat vir my sin maak. Die misterie van die mens en die lewe amuseer my eindeloos. Ek geniet om my gevoel vir mense weer te gee in woorde en fotos. Op die ou einde is dit slegs herinneringe wat oorbly, daarom skryf ek neer en lees dit weer. Ek bly in Pretoria in sonnige Suid Afrika saam met my 3 manne. Baie van my pen-gedagtes word deur hulle geinspireer - nooit 'n enkele vervelige oomblik!

Related to Een verkeerde afdraai

Related ebooks

Self-Improvement For You

View More

Related articles

Reviews for Een verkeerde afdraai

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Een verkeerde afdraai - Lizeth Keulder

    Een verkeerde afdraai

    Geskryf deur Lizeth Keulder

    Avgas, petrol en olie reuke vul die lug terwyl enjins ongeduldig brul. Komaan ouens, scruteneering wag! Die service crew spring vinnig in die rallykar en brul pad-af. Nie lank nie of hulle is terug, alles is in orde en hulle is reg om weg te trek. Die adrenalien pomp. Opgewondenheid en afwagting is in die hartklop. Hy skuif agter die stuur in en sy navigator wikkel hom vas met sy veiligheidsgordel. Die rallykar start. ‘n Laaste betekenisvolle kyk na die service crew, ‘n breëbors glimlag en hy vat die stuurwiel vas en draai in die wegspringpunt se rigting. Die ouens geniet sy vermaaklike geaardheid en help graag om

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1