Ek lief die kreatiewe sy van die lewe, om te ontsnap van elke dag se gewoel deur woorde te rangskik in iets wat vir my sin maak. Die misterie van die mens en die lewe amuseer my eindeloos. Ek genie...view moreEk lief die kreatiewe sy van die lewe, om te ontsnap van elke dag se gewoel deur woorde te rangskik in iets wat vir my sin maak. Die misterie van die mens en die lewe amuseer my eindeloos. Ek geniet om my gevoel vir mense weer te gee in woorde en fotos. Op die ou einde is dit slegs herinneringe wat oorbly, daarom skryf ek neer en lees dit weer.
Ek bly in Pretoria in sonnige Suid Afrika saam met my 3 manne. Baie van my pen-gedagtes word deur hulle geinspireer - nooit 'n enkele vervelige oomblik!view less