Ek is n gebore Overberger wat op Sasolburg in die Vrystaat grootgeword het. Dit was wonderlike kinderjare in klein jong dorpie met hoë tegnologie. Na studies op Tuks, Potch, Unisa en Stellenbosch t...view moreEk is n gebore Overberger wat op Sasolburg in die Vrystaat grootgeword het. Dit was wonderlike kinderjare in klein jong dorpie met hoë tegnologie. Na studies op Tuks, Potch, Unisa en Stellenbosch trou en met Gert Groenewald en word geseën met 3 pragtige dogters.Ons beland weer op Bredasdorp, waar ek n raambesigheid het, ons strandhuise verhuur, skilder en skryf. Ek het reeds 2 boeke publiseer. Ek is bevoorreg om een van die Goue Vroue en die Towerinne te wees.view less