Annie Klopper het grootgeword tussen die mynhope van die Vrystaat, langs die viswaters van die Weskus en midde-in die punk rock-rewolusie in Kaapstad se noordelike voorstede. Vir d...view moreAnnie Klopper het grootgeword tussen die mynhope van die Vrystaat, langs die viswaters van die Weskus en midde-in die punk rock-rewolusie in Kaapstad se noordelike voorstede. Vir die afgelope dekade woon sy in Seepunt. Die tragiese saak van Pamina Vermaak is haar eerste roman.view less