Huisgenoot

NUWE LIEDJIES

‘LOVE BURN’ DEUR CHRISTI

y het ons beïndruk met haar debuutsnit, “Fall Apart”, sowel as haar emosionele 2023-treffer, “Rain”. Nou is die plaaslike sangeres Christi terug met “Love Burn”, ’n. “Love Burn” met sy opgewekte tempo en elektroniese klanke is uit Christi se pen en is ’n tipiese liedjie oor ’n gebroke verhouding. “Nadat my langtermynverhouding tot ’n einde gekom het, het ek besef ek het die mens met wie ek uitgegaan het nie werklik geken nie,” sê Christi. En, nes Taylor Swift, het Christi die hartseer en teleurstelling wat sy ervaar het in musiek en lirieke omskep.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi